The Week's Frontpage

frontpage
legal shield
Inside Pages
Die spuitverf is teen die muur, sien dit net raak! PDF Print E-mail
Written by Lazarus Kairabeb   
Thursday, 06 November 2008

IS graffiti morsige tekens van gemeenskapsverval of is dit verkeerdelike verstaande oefenlopies van groot kunstenaars in wording?

Read more...
 
Vars uit die oond PDF Print E-mail
Written by Secilia   
Thursday, 06 November 2008

Op ‘n lang reis woestynlangs
met ‘n mooiste, mooiste taal

VRIEND Kallie bel om te sê hy het so pas uitgevind die see by Swakopmund het woes teruggetrek. Sommer ‘n hele paar kilometer. Weet nie so lekker waarvan hy praat nie, maar toe verduidelik hy.

Read more...
 
Die pad is lank en swaar,maar ons kom weer daar PDF Print E-mail
Written by Secilia   
Thursday, 30 October 2008

DIE mensdom staan in verbystering oor hoe hierdie aardbolletjie van ons se ekonomie nou lyk.

Read more...
 
Namibië se Andra pluk sterre uit die hemel… PDF Print E-mail
Written by Secilia   
Thursday, 30 October 2008

ONTHOU die naam ANDRA. Julle gaan dit nog baie hoor.

Read more...
 
En die groot word se naam is … PDF Print E-mail
Written by Secilia   
Thursday, 23 October 2008

VERTEL vir ons van die LIEFDE.
Dit is die opdrag wat ek Maandagoggend kry toe die e-pos se deure ooswaai. Die skarniere kraak, en die roes is rooi, maar die Liefde bly mooi.

Read more...
 
<< Start < Prev 1 2 3 Next > End >>

Results 1 - 9 of 24
Trustco